Description
Alle kinders hou van slym en ook van rym.
Slym sit aan alles vas.
So ook sit woorde vas in jou brein as dit rym.
Tannie Soekie van die Radikids het ‘n blits-verkoper digbundel geskryf vir kinders!
Dis die ideale kinder-of-juffrou-geskenk wat Afrikaanse lees en voordrag bevorder.
Leer ook Bybelkarakters terwyl jy hierdie unieke gedigte geniet!
Explore more from our collection.




Reviews
There are no reviews yet.