Sale!

Authentic Book – Softcover Edition

Original price was: $11.92.Current price is: $7.95.

In stock

Quantity
SKU: 9780958377980 Category: Brand:

Description

Toe hierdie merkwaardige apokriewe boek meer as tien jaar gelede die eerste keer in Afrikaans verskyn het, is dit byna onmiddellik uitverkoop. En omdat daar sedertdien steeds groot aanvraag daarvoor is, het Vaandel Uitgewers besluit om dit nou weer uit te gee.

Die geskiedenis van die Opregte strek vanaf die Skeppingsverhaal tot waar Israel die Beloofde Land binnegaan. Ons maak met ‘n verskeidenheid karakters kennis, o.a. met Nimrod se teenstrydige en geweldadige karakter. Abraham en Noag wat nie net tydgenote was nie, maar ook goeie vriende. Ons leer hulle intiem ken; veral vir Abraham, wat God se vriend was.

Sy besonderse karakter, waardigheid en gasvryheid word treffend beskryf, en hier kry ons ook ‘n pragtige weergawe van Abraham en Isak se Vader-seun-verhouding daar op die berg waar Isak geoffer moes word. Ons lees van Isak se besoek aan sy seun Jakob om hom met die verlies van Josef te troos.

Die Boek van die Opregte sal u weer en weer wil lees!

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Authentic Book – Softcover Edition”

Your email address will not be published. Required fields are marked *