Description
’n Pinksterreeks vir kinders om hulle te leer wie die Heilige Gees is. Ek is by julle bevat 7 volledig uitgewerkte aanbiedings, wat maklik vir afsonderlike kontekste aangepas kan word. Elke aanbieding sluit in:
- ’n teksgedeelte en agtergrond oor die gedeelte
- ’n opsomming van die boodskap
- ’n speletjie of ysbreker
- ’n poppekas-storie
- ’n kort boodskap
- ’n aktiwiteit.
Vier Pinkster saam met ons kinders en help hulle om die Heilige Gees en sy werk in hulle lewe raak te sien.
Explore more from our collection.




Reviews
There are no reviews yet.