Sale!

Toe Ons in Ghrieshuis Was – Softcover Edition

Original price was: $10.55.Current price is: $7.03.

In stock

Quantity
SKU: 9781776351435 Category: Brand:

Description

Gaan Kayla se lewe ooit weer oukei wees na Die Ramp? Die Ramp waarin hulle geliefde huis, Miernes, heeltemal afgebrand het en nou moet haar hele groot gesin in haar pa se ou werkswinkel, Ghrieshuis, gaan bly.
Die Ramp waarin haar pa, motorwerktuigkundige en kranige fotograaf, sy sig verloor het en nou nie meer kan werk nie.
Die Ramp wat alles verander het.

Maretha Maartens skryf met haar ervare skrywershand ’n deernisvolle verhaal oor verlies, hoop en geloof.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Toe Ons in Ghrieshuis Was – Softcover Edition”

Your email address will not be published. Required fields are marked *