Sale!

Between Anxiety and Assurance: Reflections on Prayer (Paperback)

Original price was: $11.13.Current price is: $7.42.

In stock

Quantity
SKU: 9780796322777 Category: Brand:

Description

Ferdinand Deist se klassieke topverkoper boek oor gebed is nou weer in hierdie heruitgawe beskikbaar. Hy gesels met mense wat graag wil bid, maar nie kán nie. Wanneer gebed iets is wat jy elke dag doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde is, het die wonder van gebed vir jou verlore geraak.

Die boek is nie ‘n kitskursus in die kuns van gebed nie, maar ‘n toeganklike begeleiding vir elkeen om die geheim van gebed weer te vind.

“Tussen angs en sekerheid het vir my hoop gebring. Dit het my nie net laat nadenk oor ander mense en my verhouding met hulle nie, maar ook dat daar plek is vir twyfel by God,” sê Dana Snyman.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Between Anxiety and Assurance: Reflections on Prayer (Paperback)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *