Sale!

The Unbelievable Mission: Choose Your Own Adventure (Paperback)

Original price was: $10.07.Current price is: $6.71.

In stock

Quantity
SKU: 9780637004695 Category: Brand:

Description

Om ’n kerkkamp saam met sy eks-boelie by te woon is vir Heinrich al erg genoeg, maar noudat Conrad skielik so hoogheilig is dat hy sommer Heinrich se beste vriend probeer steel, is dit net een te veel. Voor Heinrich iets daaraan kan doen, word hy en Conrad saam weggevoer na ’n Bybelse ryk vol wonderwerke en gevaar, en skielik is daar ver belangriker dinge op die spel: hulle lewens. Kan Heinrich en Conrad hulle verskille oorkom en saam die regte keuses maak om weer by die huis te kom? Hierdie kies-jou-eie-avontuurverhaal deur die meesterlike De Wet Hugo vat lesers saam op ’n ongelooflike sending. Die verhaal is gebaseer op verskeie geliefde Bybelverhale.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Unbelievable Mission: Choose Your Own Adventure (Paperback)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *