Sale!

Join Us: Inspiration for Your Life Journey (Paperback)

Original price was: $14.31.Current price is: $9.54.

In stock

Quantity
SKU: 9781776358205 Category: Brand:

Description

Kom saam: Inspirasie vir jou lewensreis is spesiaal geskryf vir vroue wat inspirasie, wysheid en hoop nodig het vir hul lewensreis.

Ons dae is tot oorlopens toe vol met aktiwiteite, beplanning, besluite, krisisse en vrese. Hoe weet ons wat is die regte keuses as daar so baie is? Wat gebeur as ons verkeerde besluite neem en hoe hanteer ons die gevolge?

Elke dag moet ons te midde van die gewoel koers kies en antwoorde gereed hê oor die lewe vir onsself en ander; en nie net ten opsigte van ons persoonlike- en werksverhoudinge nie, maar ook ons geloof. Gelukkig is daar ook vreugde, vriende en samesyn op die paaie van ons lewensreise en ons betroubare, drie-enige God.

Hierdie dagstukkies nooi jou uit om teen jou eie pas Jesus Christus beter te leer ken, om te begryp hoe innig God jou lief het, en hoe naby Hy langs jou stap op jou lewenspad.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Join Us: Inspiration for Your Life Journey (Paperback)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *