Sale!

The Alphabet of Abundance – Paperback Edition

Original price was: $7.42.Current price is: $4.95.

In stock

Quantity
SKU: 9781776160624 Category: Brand:

Description

Wanneer jy Lizette Murray se skryfwerk lees, word al jou sintuie betrek. Maar dis veral jou hart wat sy aanraak.
Met haar diep insig in ons menseverhoudings, en haar deurwinterde wysheid as ma en ouma, neem sy jou op ’n reis vol liefde en skoonheid. ’n Reis van saamwees, familie-dinge.
Lizette weet hoe om fyn waar te neem, en dan keurig haar woorde te kies om dinge te beskryf waarmee ons ons maklik kan vereenselwig. Sy skryf onopgesmuk en met ’n teerheid wat jou oopmaak vir die gedagtes wat sy deel.
Skink ’n koppie tee, en lees rustig Lizette se vertellings in hierdie boek. Laat die gloed van God se teenwoordigheid wat in elke vertelling deursyfer jou baai in sy liefdesoorvloed.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Alphabet of Abundance – Paperback Edition”

Your email address will not be published. Required fields are marked *