Description
Vriendelikheid is om jou krag te gebruik om saggies heel te maak, sonder om iets terug te verwag.
Die bekende skrywer en Andrew Murray-pryswenner Andries Cilliers begelei lesers op ’n kragtige, maar deernisvolle 100-dae reis.
Hy inspireer ons om vriendeliker te leef en te wees: met die mense rondom ons, en met onsself.
Só leer ken ons ook ons Vriend.
Explore more from our collection.




Reviews
There are no reviews yet.