Description
Hoe hou ek vas aan God terwyl my ervaringe nie hoop weerspieël nie?
Ivor Swartz lei ons om aan die hand van Habakuk 3:17 te vra hoe lyk ‘n nogtans-geloof gebedslewe, hoe praat en leef ek voor ander met my nogtans-geloof en hoe bly ek geanker in God, eerder as die uitkoms?
Ivor leer ons om ‘n nogtans-geloofuitkyk toe te pas, deur te kies: kies om te lewe vir wat ewigheidswaarde dra, om ons perspektief te verander na nogtans-geloof in tyd van krisis en om te reageer op ’n nogtans-manier.
Deur die bekroonde skrywer van Die verlore seun van die Gaatjie, en Kies die lewe.
Explore more from our collection.




Reviews
There are no reviews yet.