Sale!

Kristie’s Dream Home Journey: Rediscovering Herself (Paperback)

Original price was: $13.73.Current price is: $9.15.

In stock

Quantity
SKU: 9780796323460 Category: Brand:

Description

’n Vreemdeling by ’n familiebegrafnis keer Kristie se lewe onderstebo.
Haar daaglikse take by die argiteksfirma beleef ook ’n wending: Erik is ’n moeilike kliёnt en ook die onweerstaanbare tipe.
Toe Kristie se werklikheid ineenstort, vlug sy na Phuket in Thailand. Maar die eiland bring nie vir haar die gemoedsrus waarop sy gehoop het nie.
Terwyl sy van haar omgekeerde wêreld probeer sin maak, begin een van die laaste bastions in haar lewe wankel.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kristie’s Dream Home Journey: Rediscovering Herself (Paperback)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *