Sale!

James – How It’s Made

Original price was: $6.09.Current price is: $4.06.

In stock

Quantity
SKU: 9780864878922 Category: Brand:

Description

Het jy al vreemd gevoel op ʼn plek en gewonder of jy regtig daar hoort?
Dit is hoe die mense wat Jakobus se brief die eerste keer gehoor het in hulle omgewing gevoel het. Vreemd, uitgelewer en met ʼn diep hunkering na hulle plek van herkoms, êrens waar hulle tog net kan tuis wees.
Vir hulle vertel die skrywer van hierdie brief dat behoort-aan-God al hierdie gevoelens relativeer en dat wysheid hulle help om nie selfgesentreerd te wees nie en nie vas te val in hulle eie klein wêreldjie nie.
Verby die slegte resensie van Martin Luther wat Jakobus ʼn strooibrief genoem het, vind ons hier Christelike wysheid wat ons vandag nog help wanneer ons vra: “Hoe nou gemaak?”

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “James – How It’s Made”

Your email address will not be published. Required fields are marked *