Description
Tien-weke-Bybelstudie oor die lewe van Paulus. Min mense het die vroeë kerk so merkwaardig beïnvloed soos Paulus. In hierdie Bybelstudie sal jy Paulus – met sy onvermoeide ywer vir die uitbreiding van die evangelie – van nader leer ken deur hom op sy reise deur die Antieke Wêreld te vergesel.
Explore more from our collection.




Reviews
There are no reviews yet.