Sale!

Why Jesus Came: 25 Biblical Stories Explaining God’s Purpose in Sending His Son (Softcover)

Original price was: $3.66.Current price is: $2.44.

In stock

Quantity
SKU: 9780638008463 Category: Brand:

Description

Begin hierdie jaar ’n nuwe Kersfees-tradisie. Skep herinneringe wat almal in die gesin vir altyd sal koester. Lees die stories saam en onthou hoe nodig ons ’n Verlosser het – en hoe wonderlik dit is dat Hy aarde toe gekom het!
Hoekom Jesus gekom het: 25 Bybelstories oor waarom God sy Seun gestuur het neem jou en jou gesin op ’n pragtige, chronologiese reis deur antieke verhale wat God se belofte volg om Jesus, ons Verlosser, te stuur. Elkeen van die 25 Bybelstories begin met ’n kernvers en sluit af met ’n vraag wat jou en jou kinders sal help nadink en gesels oor die rede hoekom ons Jesus se geboorte herdenk.

  • 25 Bybelstories vir kinders tussen 6 en 10 wat God se belofte volg om ’n Verlosser te stuur.
  • Elkeen van die Bybelstories het ’n kernvers en vrae wat jou en jou kinders sal help nadink en gesels oor die rede hoekom ons Jesus se geboorte herdenk.
  • 64 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Why Jesus came.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Why Jesus Came: 25 Biblical Stories Explaining God’s Purpose in Sending His Son (Softcover)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *