Sale!

Water Adventure Devotional for Kids: 90-Day Reflections Hardcover

Original price was: $14.84.Current price is: $9.89.

In stock

Quantity
SKU: 9780639744070 Category: Brand:

Description

“Leer ‘n jongmens om die regte pad te kies, en wanneer hy eendag oud is, sal hy nie daarvan afwyk nie.”
Voordat Jesus op die water na Sy dissipels in hul nood geloop het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid. Loop uit op die Water is die ideale inspirasie om ons kinders te bemagtig op hul geloofsreis. Hierdie oordenkings is daarop gemik om hul verhouding met hul rolmodelle en hul Hemelse Vader te versterk. Dit rus hul toe om hul unieke en buitengewone doel te kan uitleef.
Hierdie 90-dae oordenkings leer jong kinders goedheid, dankbaarheid, geloof en deursettingsvermoë met die natuur as uitgangspunt.
Geskik vir 3 tot 8-jariges

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Water Adventure Devotional for Kids: 90-Day Reflections Hardcover”

Your email address will not be published. Required fields are marked *