Sale!

The Prodigal Son of Vannie Gaatjie (Paperback)

Original price was: $14.84.Current price is: $9.89.

In stock

Quantity
SKU: 9780796322180 Category: Brand:

Description

Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, ‘n hooplose plek. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer terroriseer die gesin en een aand skiet Ivor en sy vriend sy broer en hy sterf later in die hospitaal. Ivor gaan tronk toe en met sy uitkoms begin sy lewe van voor af. Vandag is hy ‘n jeugpastoor met ‘n passie vir Here wat sy storie gebruik om ander te inspireer. ‘n Storie van die verlore seun wat huis toe kom.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Prodigal Son of Vannie Gaatjie (Paperback)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *