Sale!

The Galileans: A Pilgrimage Journey (Audiobook)

Original price was: $15.90.Current price is: $10.60.

In stock

Quantity
SKU: 9780637000796 Category: Brand:

Description

Die Galileers, ‘n Pelgrimstog

In die stad Magdala, aan die oewers van die See van Galilea, woon ’n hegte gesin wat gerugte hoor van ’n nuwe profeet. Die Israeliete word toenemend deur die Romeine onderdruk en hulle dorpe en stede is onder beleg. Onskuldiges sterf en die Jode raak al hoe meer opstandig.

Gerugte begin die rondte doen van ’n nuwe leier wat die volk gaan verlos van die Romeinse juk. Wie is hierdie nuwe profeet van wie almal praat? Die Jode in Magdala gaan hulle gang te midde van al hierdie onrustigheid. Ook húlle is bewus van die gerugte van ’n nuwe profeet en verlosser. Op soek na die waarheid, onderneem die vader van hierdie gesin en sy oudste seun ’n pelgrimstog na die Tempel in Jerusalem.

Hierdie besluit hou egter verreikende gevolge vir hierdie gesin in en hulle lewens word onherroeplik verander deur die onvoorsiene gebeure in Jerusalem …

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Galileans: A Pilgrimage Journey (Audiobook)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *