Sale!

Open for the Moment: A 10-Week Bible Study on Living Presently with God

Original price was: $6.09.Current price is: $4.06.

In stock

Quantity
SKU: 9780864878342 Category: Brand:

Description

In dié 10 Bybelstudies ontdek gelowiges dat die Here ons wil leer: Daar is net een plek waar ons kan leef – in die teenwoordige tyd. Die Here wag daar vir ons en trek ons daarheen. Hy vergewe die tekortkomings van die verlede en hou die toekoms in sy hand sodat ons kan tuis wees waar ons nou is. En wanneer ons daar kom, is ons oop vir die lewe én vir die Lewensbron. Hierdie Bybelstudie bevat ook baie oefeninge wat jy kan doen om jou te help om hierdie geloofsgewoonte deel van jou leefstyl te maak.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Open for the Moment: A 10-Week Bible Study on Living Presently with God”

Your email address will not be published. Required fields are marked *