Sale!

Let’s Talk About Marriage (Paperback)

Original price was: $14.04.Current price is: $9.36.

In stock

Quantity
SKU: 9780796322883 Category: Brand:

Description

Heinz en Aletté Winckler, een van Suid-Afrika se mees glansryke paartjies, is passievol daaroor om te sien dat huwelike nie net oorleef nie, maar floreer. Hierdie boek probeer paartjies bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees. Heinz en Aletté praat reguit, sonder om doekies om te draai oor die volgende onderwerpe: fondasies, bagasie, kommunikasie, seks en intimiteit, ouerskap, skoonouers en finansies. Hulle deel ook grepe uit hulle eie verhaal om te verduidelik dat daar vir almal hoop is.

Verkoopspunte

  • Glansryke paartjie praat reguit oor hul eie ervarings
  • Daar is verskillende afdelings vir mans en vroue
  • Spreek brandende kwessies aan soos finansies, skoonouers, seks en intimiteit
  • Beide outeurs het groot sosiale media aanwesigheid met baie volgers

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Let’s Talk About Marriage (Paperback)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *