Sale!

In Christus Is Ons Hoop: 8-Week Group Journey Guide (Paperback)

Original price was: $3.71.Current price is: $2.47.

In stock

Quantity
SKU: 9781776160181 Category: Brand:

Description

Ons hoor dit duidelik wanneer mense sê: “Ons hóóp maar goeie dinge sal gebeur.”
Is daar dan nog hoop?
Ja! Daar ís. In Christus is ons hoop.
Die inhoud van hierdie saamreisgids sny verby enige wêreldse wensdenkery tot in die hart van die evangelie. Dit herinner ons dat ons identiteit as Christene ten diepste “in Christus” opgesluit lê. Christus het deur sy kruisiging en opstanding volledig hoop vir ons gebring.
Mag hierdie boek jou geloof opnuut anker en jou motiveer om liefde en hoop voluit uit te leef.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “In Christus Is Ons Hoop: 8-Week Group Journey Guide (Paperback)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *