Description
In As Jesus In Jou Lewe Instap: Ontmoetings Met Jesus in die Johannes-evangelie bied Jaco Thom elf ontmoetings met Jesus uit die Johannes-evangelie in ’n eietydse toeganklike Bybelstudie. Die leser bestudeer verskillende mense se interaksie met Jesus en sien hoe Hy mens verander as Hy in jou lewe instap.
Explore more from our collection.




Reviews
There are no reviews yet.