Sale!

Angel-Themed All-in-One Journal – Softcover Edition

Original price was: $10.60.Current price is: $7.07.

In stock

Quantity
SKU: 9781776355129 Category: Brand:

Description

’n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele.

Engele Om Ons is ’n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele … en nog baie meer.

Wendy Maartens is die samesteller van hierdie joernaal en dit word aangevul deur ’n pragtige bladuitleg en illustrasies.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Angel-Themed All-in-One Journal – Softcover Edition”

Your email address will not be published. Required fields are marked *