Sale!

2 Corinthians: Not the End of the Story – Audiobook

Original price was: $8.21.Current price is: $5.47.

In stock

Quantity
SKU: 9780864879134 Category: Brand:

Description

Die brief wat ons as 2 Korintiërs ken, is ʼn intieme kykie op hoe verhoudings tussen mense as gevolg van misverstande en mis­plaaste verwagtings kan skeefloop. Die gemeente in Korinte het gedink Paulus het hulle nie lief nie omdat hy nie by hulle geld wou neem vir sy lewensonderhoud nie. Paulus wou hulle egter leer om nie op eer en posisie ingestel te wees nie. Hy wou hê die gemeente moes hom as ʼn vader erken.
Vir Paulus was die insameling vir die gemeente in Jerusalem ook baie be­langrik. Omdat hy nie van die gemeente in Korinte lewensonderhoud wou ont­vang nie, het hierdie insameling die Korintiërs egter agterdogtig gemaak. Is dít hoe Paulus vir homself sorg?

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “2 Corinthians: Not the End of the Story – Audiobook”

Your email address will not be published. Required fields are marked *