Sale!

Maybe There Is Hope – Softcover Edition

Original price was: $13.25.Current price is: $8.83.

In stock

Quantity
SKU: 9781868044894 Category: Brand:

Description

Die boek Miskien is daar hoop uit die pen van die bekende Dr Johann Voges is ‘n baie tydige publikasie. In hierdie dae tydens en na die Koronavirus, die ekonomiese insinking, werksverliese, politieke onstabiliteit en groeiende spanning op vele terreine, en ons eie besef van broosheid, is die groot vraag: Is daar hoop? Egte hoop? Waar vind ek dié hoop?
Johann nooi die leser op ‘n wandeling deur die Woord. Hy bied geen goedkoop reseppies of maklike troos nie. Op sy unieke manier van skryf – onopgesmukte taal, maar deurleefde, praktiese wysheid – help hy ons om soos Jeremia van ouds te ontdek: “miskien is daar hoop!”. Dalk nie hoop soos ons dit graag sou wou verstaan nie, maar egte hoop … want die drie-enige God is ‘n werklikheid. God is met ons op pad, ook in en deur die alledaagse skryf God self ons lewensverhaal vol hoop. Hierdie boek is vir alle gelowige lesers wat bietjie dieper wil delf.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Maybe There Is Hope – Softcover Edition”

Your email address will not be published. Required fields are marked *