Sale!

Betereinder: Be the Difference – Softcover Edition

Original price was: $13.51.Current price is: $9.01.

In stock

Quantity
SKU: 9780796323057 Category: Brand:

Description

Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle ‘n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek huidige rassegesindhede en gee wenke oor hoe die wit middelklas beter met hul medemens kan omgaan. Hy wys hoe armoede bekamp kan word. Schalk beantwoord moeilike vrae en deel stories met humor en empatie wat die leser se hart sal aangryp en ook sal laat glo dat hulle ‘n verskil kan maak.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Betereinder: Be the Difference – Softcover Edition”

Your email address will not be published. Required fields are marked *