Description
My 3de Bybel Doen en Leer Boek is die derde vlak in die Bybelgebaseerde geletterdheidsreeks.
Spesiale kenmerke:
- 6 Bybelverhale met kleurvolle illustrasies (112 bladsye)
- Verskeie lyntekeninge – ideaal vir inkleur
- Wiskunde- en taalaktiwiteit na elke storie
- Disleksie-vriendelik
Explore more from our collection.
Quality My Derde Bybel Doen En Leer Boek (Sagteband) for your collection.




Reviews
There are no reviews yet.