Sale!

Master the Art of Survival in a Chaos Era (Paperback)

Original price was: $1.85.Current price is: $1.23.

In stock

Quantity
SKU: 9781605934358 Category: Brand:

Description

Ons weet dat ons as Christene geroep is om oorwinnaars te wees – die Evangelie beloof oorwinning en nie slagofferskap nie.
Soms is ons grootste vraag egter nie hoe om te floreer nie, maar bloot hoe om te oorleef.

Die Kerk is in desperate tye gebore. En die boek Jakobus is aan desperate mense geskryf; mense nes ons. Hierdie boek leer ons hoe om die Kuns van Oorlewing te bemeester deur op drie goed te fokus:

  • Verander jou Ingesteldheid
  • ’n Hulpbron om voor te vra
  • ’n Teologie om te glo

In Bemeester die Kuns van Oorlewing in ’n Era van Chaos breek Chip Ingrim vir ons Jakobus se kragtige leringe oor hoe om te floreer in tye van beproewing, oop. Wanneer ons die regte ingesteldheid het, God se bonatuurlike hulpbron bekom en leer om dinge vanuit sy Goddelike perspektief te beskou, kan ons enige uitdaging vol vertroue aanpak!

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Master the Art of Survival in a Chaos Era (Paperback)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *